Ja dit werk soos n bom. Ek kan dit regtig aanbeveel. Partykeer sny ek die piesang skille met n skêr in stukkies sodat dit nie lyk asof iemand n skil in die tuin weg gegooi het nie :) Hierdie spesifieke roos is n Hybrid Tea genaamd 'Alec's Red' deur Ludwig Tashner. Dis n eetbare roos en ek is lief daarvoor om n roos stroop te kook uit die blomme. Dis baie lekker in melk 🙂
You are viewing a single comment's thread from:
Dit klink lekker!