Dis vreemd om te dink Durban ly droogte met al die vloede wat julle die afgelope tyd gehad het. Die water is daar, net onbruikbaar. Of die reën val oor die see soos hier by ons.
You are viewing a single comment's thread from:
Dis vreemd om te dink Durban ly droogte met al die vloede wat julle die afgelope tyd gehad het. Die water is daar, net onbruikbaar. Of die reën val oor die see soos hier by ons.
Ek dink die reen was nie genoeg by die damme nie, moes in die hoër gebiede gereen het, te veel wat hier geval het, het in die see weggespoel! Ons was ook verbaas toe ons dit hoor. Lekker dag vir jou Lizelle :)