Sort:  


Hoop jy geniet Steemit sover, die currency is baie af op die oomblik maar sal weer optel so hou aan!Hehehe @vanzyl, dis my plan :)

Baie dankie. Ek maak nie regtig SBD nie so ek warry nie regtig of dit op of an af gaan nie. Ek try net meer leer oor cryptocurrency.