Sjoe, wens ek kon daar wees vir n bietjie ondersteuning. Ek kan myself nie finding hoe moeilik daai moeilike dae kan raak nie.
Baie liefde en drukkies vanaf ons hier in die Kaap ❤️❤️❤️
Sjoe, wens ek kon daar wees vir n bietjie ondersteuning. Ek kan myself nie finding hoe moeilik daai moeilike dae kan raak nie.
Baie liefde en drukkies vanaf ons hier in die Kaap ❤️❤️❤️
Dankie Therneau, jy sien seker dieselde met jou Ma, mens kan jouself nooit voorberei vir so n leemte nie.
Hoe het Ouma dit oorleef om Oupa en Werner in 'n spasie van 3 maande te verloor? Sterke klein mensie!
Drukkies vir julle ook❤️
Sjoe, ja nee jong. Dit vat maar baie sterkte en moed. Oumama was n absolute yster. Vooitog, maar deur baie hartstryde gegaan deur haar lewe, maar alkyd moed gewys