Sort:  
 20 days ago  

Dankie Therneau, gaan beter, net nog effens 'borserig', was erg😒
PS Dean en Andi kom kuier in Mei🥰
Liefde aan julle almal❤️

 19 days ago  

Ahhh, dis darem so bietjie goeie nuus daai. Glo dit gaan n lekker kuiertjie saam wees.