Dankie. Ek was baie trots om hierdie artikel op steemit te lees. Ons taal en geskiedenis is besig om stadig uit te sterf, en wie weet hoe lank hulle nog ons monumente staande gaan hou met hierdie regering .
You are viewing a single comment's thread from:
Ons het dieselfde gedink toe ons daar gestaan het. Dankie dat u dit gelees het !!
Dankie vir jou boodskap! Waar in SA woon julle? Ek dink ons het 'n blink toekoms...