En hier sit ek met f*kken gevriesde hoender in die opwasbak en gruwelik honger. Nie 'n goeie tyd om sulke videos te kyk nie!
You are viewing a single comment's thread from:
En hier sit ek met f*kken gevriesde hoender in die opwasbak en gruwelik honger. Nie 'n goeie tyd om sulke videos te kyk nie!
Ai... jammer man!
P.S. Hoe was die hoender toe?
Soos SA hoender maar smaak, hahaha
Mooi Man!