You are viewing a single comment's thread from:

RE: Daily Scripture

in #religion7 years ago

Amen! Net vandag iets slegs met my gebeur deurdat ek my beste gegee het en net die slegste terugkry en hoe wonderlik herinner die Vader my hier wat my christelike plig is. God is so getrou, Hy wys altyd die weg wat ons moet gaan. Baie baie blessings vir jou en jou gesin!

Sort:  

Dit is altyd wonderlik om te sien en ervaar hoe God in ons lewens werk.