You are viewing a single comment's thread from:

RE: New to Steemit? What are you struggling with?

in #steemit8 years ago

@yvonnebraaf Dankie, terwyl jy die Discord app download. Hier is n post wat jou baie gaan help om net aan die gang te kom. Dis bietjie ingewikkeld maar almal op Discord PAL sal jou help. Volg al die stappe en jy sal goed aan die gang kom. Ek stel voor vir nou moet jy ni veel meer posts maak ni. Begin dink aan jou intro post, wat j gaan se en fotos wat j kan gebruik. Praat weer op Discord later!

Sort:  

Ek sien nie n link vir die post nie? Stuur dit maar more, lekker slaap

Hoe stuur ek steem vir minnowsupport en vir banjo?

https://steemit.com/steem/@steemrollin/steemit-how-to-send-another-user-steem-dollars hierdie sal jou help. Jy het ni nou enige SBD ni so ek sal vir jou 0.002 stuur. Jammer, baie besig sal help waneer ek kan.

Dankie, ek sal dit teruggee waneer ek bietjie meer weet en my self uitsorteer

Hi man, eks nou skaam maar ek benodig nou weer 0.001 vir Streemian. Kan jy my asb help. Die steemit is kompleks. Dankie vir alles man

Hey, onthou om @scrooger in jou posts te sit as jy vir my msg stuur, anders kry ek ni n notification ni. Ek stuur vir jou. =)