Weet jy dis nou nogal 'n storie hierdie. Ek sou eerder sê die domste verdien die minste want hulle dink daar's mense wat hierdie kak glo. Jy's reg ja, jy is nou soos die onkruid wat ander mense se lewens versuur met al hierdie stront wat jy hier post in 'n taal waarvan jy fokol verstaan nie. Ai man, as jy nie sterk is nie moet jy slim wees nê.
You are viewing a single comment's thread from:
O my word ek het nou gelag dat die trane rol - uitstekende comment - wens ek kon jou 100 dollar upvote hahahaha
Die dom donderHaha @alishi