Hi Elmarie
Ek kyk vandag op facebook en daar sien ek jou en Braai Boy op een van my vriende se fotos!!
Geluk met jou verjaarsdag gister (As ek dit nou reg gesien het)
!BEER
You are viewing a single comment's thread from:
Hi Elmarie
Ek kyk vandag op facebook en daar sien ek jou en Braai Boy op een van my vriende se fotos!!
Geluk met jou verjaarsdag gister (As ek dit nou reg gesien het)
!BEER
hahaha... klein wêreld, ja...
P.S. Wie is die maatjies?
!BEER
!ENGAGE 15
ENGAGE
tokens.Dit is Anelene van Wyk, sy was met my vrou se broer Danie getroud.
!BEER
!WINE
Baie klein wêreld! Dis my beste vriendin ja, was saam op skool en ken mekaar al 25 jaar. Dankie vir die bday wishes, sy het juis Saterdag aand hier by ons gebraai om te vier!