You are viewing a single comment's thread from:

RE: New to Steemit? What are you struggling with?

in #steemit8 years ago


Natuurlik! Uhm, dis moeilik om hier als te post. (ek gaan bietjie engels en afrikaans meng, ek praat meestal engels hier so my afrikaans is bietjie rusty) Ek dink dit gaan beter werk as jy die DISCORD app download (vir rekenaar of foon) daar kan ons mekaar pm en als baie makliker maak! Ek stel voor volg die link dan as jy klaar is kan ons makliker daar gesels.@yvonnebraaf

Ek gaan nou gaan slaap though, kry Discord en dan praat ons daar! Baie sterkte en welkom hier!

Sort:  

@scrooger in die haak, ek sal die Discord App download, dan kan ons praat. Stuur my n boodskap op steemit. Slaap lekker

@yvonnebraaf Dankie, terwyl jy die Discord app download. Hier is n post wat jou baie gaan help om net aan die gang te kom. Dis bietjie ingewikkeld maar almal op Discord PAL sal jou help. Volg al die stappe en jy sal goed aan die gang kom. Ek stel voor vir nou moet jy ni veel meer posts maak ni. Begin dink aan jou intro post, wat j gaan se en fotos wat j kan gebruik. Praat weer op Discord later!

Ek sien nie n link vir die post nie? Stuur dit maar more, lekker slaap

Hoe stuur ek steem vir minnowsupport en vir banjo?

https://steemit.com/steem/@steemrollin/steemit-how-to-send-another-user-steem-dollars hierdie sal jou help. Jy het ni nou enige SBD ni so ek sal vir jou 0.002 stuur. Jammer, baie besig sal help waneer ek kan.

Dankie, ek sal dit teruggee waneer ek bietjie meer weet en my self uitsorteer

Hi man, eks nou skaam maar ek benodig nou weer 0.001 vir Streemian. Kan jy my asb help. Die steemit is kompleks. Dankie vir alles man