Yvonne, start out by making an introduction post! This is vital and tells everyone a bit about you. Take your time with it and get as many tips from searching introduction type posts. This will help you a lot in the long run!
You are viewing a single comment's thread from:
Ok, can I ask you to check it before I post? Also pls show /guide me on how and where to post pls.
@yvonnebraaf
Natuurlik! Uhm, dis moeilik om hier als te post. (ek gaan bietjie engels en afrikaans meng, ek praat meestal engels hier so my afrikaans is bietjie rusty) Ek dink dit gaan beter werk as jy die DISCORD app download (vir rekenaar of foon) daar kan ons mekaar pm en als baie makliker maak! Ek stel voor volg die link dan as jy klaar is kan ons makliker daar gesels.
Ek gaan nou gaan slaap though, kry Discord en dan praat ons daar! Baie sterkte en welkom hier!
@scrooger in die haak, ek sal die Discord App download, dan kan ons praat. Stuur my n boodskap op steemit. Slaap lekker
@yvonnebraaf Dankie, terwyl jy die Discord app download. Hier is n post wat jou baie gaan help om net aan die gang te kom. Dis bietjie ingewikkeld maar almal op Discord PAL sal jou help. Volg al die stappe en jy sal goed aan die gang kom. Ek stel voor vir nou moet jy ni veel meer posts maak ni. Begin dink aan jou intro post, wat j gaan se en fotos wat j kan gebruik. Praat weer op Discord later!
Ek sien nie n link vir die post nie? Stuur dit maar more, lekker slaap
https://steemit.com/minnowsupportproject/@gyanibilli/are-you-a-frustrated-minnow-look-no-further-join-the-minnow-support-project-now-2017615t134331482z jammer vergeet om te paste
Dankie man
Hoe stuur ek steem vir minnowsupport en vir banjo?